1. 1

    Chris Chameleon - Ek herhaal jou

  2. 2

    Chris Chameleon - Anywhere

  3. 3

    Chris Chameleon - As jy slaap

  4. 4

    Chris Chameleon - Bitterbessie dagbreek

  5. 5

    Chris Chameleon - Blue

  6. 6

    Chris Chameleon - Die lied van die gebreekte riete

  7. 7

    Chris Chameleon - Die onverkrygbare

  8. 8

    Chris Chameleon - Droomland

  9. 9

    Chris Chameleon - Droomverlore

  10. 10

    Chris Chameleon - Fragment

  11. 11

    Chris Chameleon - Garden

  12. 12

    Chris Chameleon - Gebroke siel

  13. 13

    Chris Chameleon - Genade van die liefde

  14. 14

    Chris Chameleon - Give up on love

  15. 15

    Chris Chameleon - Groet

  16. 16

    Chris Chameleon - Hartlam

  17. 17

    Chris Chameleon - Houvas

  18. 18

    Chris Chameleon - Jy't my gekierang

  19. 19

    Chris Chameleon - Kersfees in Afrika

  20. 20

    Chris Chameleon - Korreltjie sand

  21. 21

    Chris Chameleon - Kwaad

  22. 22

    Chris Chameleon - Lied van die lappop

  23. 23

    Chris Chameleon - Loving fool

  24. 24

    Chris Chameleon - Machine

  25. 25

    Chris Chameleon - Mind made up

  26. 26

    Chris Chameleon - My pop val stukkend

  27. 27

    Chris Chameleon - Nothing

  28. 28

    Chris Chameleon - Onvluchting

  29. 29

    Chris Chameleon - Op die voetpad

  30. 30

    Chris Chameleon - Opdrag dwaling

  31. 31

    Chris Chameleon - Ragdoll

  32. 32

    Chris Chameleon - Reis

  33. 33

    Chris Chameleon - Shine

  34. 34

    Chris Chameleon - Stapelgek

  35. 35

    Chris Chameleon - Sterredank

  36. 36

    Chris Chameleon - Vlerke

  37. 37

    Chris Chameleon - Vyf lewens

  38. 38

    Chris Chameleon - Wagtyd

Opdrag dwaling

Chris Chameleon

Wat kan ek nou nog vir jou sê-
My bitter liefde is uiteindelik verby,
En net jou sterre-oë uit die duister
Skyn dierdie oomblik nog naby.
Wat wil jy nou nog van my hê,
Eerdat die laaste gloed uitbrand?
Ek weel alleen ons siele bly
Nog hierdie oomblik diep verwant.
Ek kan jou fluisterend vertel
Die eindtoon van die helder lied
Van jeug en liefde is gemeng
Met skemeringe van verdriet.
Ek kan jou my laaste woorde gee,
My laaste trane en my laaste leed.
Dan sal ek, nae dié oomblik, selfs
Hart van my hart, selfs jou vergeet!

Toe het ek gedink dat jy en julle
Min is; ek het gevoel
Dat ek verby die kille
Winde van jul onreg en die doel
Van jul terloopse groet is.
Ek het die hoop en liefde wat ek een
Gegee het as jou erfenis
Geneem; ek het gelag en weens
My vrolikheid en goedheid veel gewen.
Maar toe die ligte dof word en die aandklok fel
Die leegte inlui was ek diep bedroef en
In myself was ek teleurgestel.

Playlists relacionadas Ver mais playlists

Momentos

O melhor de 3 artistas combinados