1. 1

    Piet Botha - Blues Vir Louise

  2. 2

    Piet Botha - Die Gemmerbroodman

  3. 3

    Piet Botha - Die Gipsy In Jou Oe

  4. 4

    Piet Botha - Die Kind

  5. 5

    Piet Botha - Donkermaan

  6. 6

    Piet Botha - Goeienag Generaal

  7. 7

    Piet Botha - Kom Huistoe

  8. 8

    Piet Botha - Laat Die Wiele Rol

  9. 9

    Piet Botha - Marilyn Monroe

  10. 10

    Piet Botha - Sien Jou Weer

  11. 11

    Piet Botha - Staan Saam Burgers

  12. 12

    Piet Botha - Suitcase Vol Winte

  13. 13

    Piet Botha - Van Tonder

Goeienag Generaal

Piet Botha

Dit was die oorlog vir die nuwe dag
Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag
In die reen, al die kinders wat die dominee seen,
Al die jong laaitiesnou net uit die skool,
Welkom, welkom
Was vir die ryk man op Waterkloofstraat
Blink gebou, almal werk, niemand mag praat
Was vir die weduwees en die armes van gees
Almalin uniform, en die kapelaan lees

Maar Whitey, jou oe op daardie dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer kyk
Het 'n AK jou fucked-up geskiet
Goeienag Generaal

Dit was die oorlog vir die nuwe dag
Vir Harry Oppenheimer en al sy maats
Vir Rembrandt van Rijn, Alfred Dunhill
En die OK Bazaars
En die hele spul by die SAUK
Dit was die oorlog vir die CIA
Generaal ry rond in sy blink swart kar
Speel skaak met die kinders van ons land
En agter hom is die wereld nou erg aan die brand

Maar Whitey, jou oe op daardie dag
Was blou net soos dielug
Toe ons weer kyk
Het 'n AK jou fucked-up geskiet
Goeienag Generaal

Playlists relacionadas Ver mais playlists

Momentos

O melhor de 3 artistas combinados