1. 1

    Fokofpolisiekar - Vir Altyd 07 November

  2. 2

    Fokofpolisiekar - Antibiotika

  3. 3

    Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

  4. 4

    Fokofpolisiekar - Backstage (As Daar Een Is)

  5. 5

    Fokofpolisiekar - Bel Vir Middelvinger

  6. 6

    Fokofpolisiekar - Brand Suid Afrika

  7. 7

    Fokofpolisiekar - Déjà Vu

  8. 8

    Fokofpolisiekar - Die Grootste Gaping

  9. 9

    Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)

  10. 10

    Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar

  11. 11

    Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland

  12. 12

    Fokofpolisiekar - Klipgooi Glashuis

  13. 13

    Fokofpolisiekar - Leeg Lê Drome Droom

  14. 14

    Fokofpolisiekar - Monoloog In Stereo

  15. 15

    Fokofpolisiekar - Morning Star, Durbanville

  16. 16

    Fokofpolisiekar - Ontken Altyd Alles

  17. 17

    Fokofpolisiekar - Prioritiseer

  18. 18

    Fokofpolisiekar - Sielswartgat

  19. 19

    Fokofpolisiekar - Tiny Town

  20. 20

    Fokofpolisiekar - Van Weelde En Rykdom

  21. 21

    Fokofpolisiekar - Vasbeslote Korporasie

  22. 22

    Fokofpolisiekar - Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

  23. 23

    Fokofpolisiekar - Verklaar

  24. 24

    Fokofpolisiekar - Angs Aanval

  25. 25

    Fokofpolisiekar - Bid Vir My

  26. 26

    Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid

  27. 27

    Fokofpolisiekar - Ek Skyn (Heilig)

  28. 28

    Fokofpolisiekar - Heiden Heiland

  29. 29

    Fokofpolisiekar - Kyk Noord

  30. 30

    Fokofpolisiekar - Lugsteuring

  31. 31

    Fokofpolisiekar - Maak Of Braak

  32. 32

    Fokofpolisiekar - My Lys Verskonings

  33. 33

    Fokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie

  34. 34

    Fokofpolisiekar - Sporadies Nomadies

  35. 35

    Fokofpolisiekar - Swanesang

  36. 36

    Fokofpolisiekar - Tevrede?

  37. 37

    Fokofpolisiekar - Tieneraksie Einde

  38. 38

    Fokofpolisiekar - Tonnelvisie

  39. 39

    Fokofpolisiekar - Tussen Die Krake

  40. 40

    Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig

  41. 41

    Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself

Vir Altyd 07 November

Fokofpolisiekar

Al jou vriende se vir my
Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my
Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil
Onthou nie
Maar dit voel nou asof jy
'n bietjie beter na my kyk

Jy't net soveel gedrink
En ook jou hele lewe lank
Probeer weg hardloop
Ek weet nie hoe jy as kind was nie

Jy't ook elke aand uitgegaan
Ek het geweet dit gaan gebeur
Ek het geweet dit gaan gebeur
Al die geskree-ery
Was toe verniet gewees
Ek het jou vergewe
En jy
Jy vir my

Ek sien jou in meisies raak
En dan gaan soek ek jou daar
Ek weet dis fokken simpel van my

Soos 'n baarmoeder
Dun gesmeer
Oor elke wegkruip plek
En trappie van my sosiale leer

Als van jou wat in my gis
Gee my hoendervleis
As dit november is
Dis al wat ek wil se
Dis al wat ek kan se

Playlists relacionadas Ver mais playlists

Momentos

O melhor de 3 artistas combinados