1. 1

    Fokofpolisiekar - Vir Altyd 07 November

  2. 2

    Fokofpolisiekar - Antibiotika

  3. 3

    Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

  4. 4

    Fokofpolisiekar - Backstage (As Daar Een Is)

  5. 5

    Fokofpolisiekar - Bel Vir Middelvinger

  6. 6

    Fokofpolisiekar - Brand Suid Afrika

  7. 7

    Fokofpolisiekar - Déjà Vu

  8. 8

    Fokofpolisiekar - Die Grootste Gaping

  9. 9

    Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)

  10. 10

    Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar

  11. 11

    Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland

  12. 12

    Fokofpolisiekar - Klipgooi Glashuis

  13. 13

    Fokofpolisiekar - Leeg Lê Drome Droom

  14. 14

    Fokofpolisiekar - Monoloog In Stereo

  15. 15

    Fokofpolisiekar - Morning Star, Durbanville

  16. 16

    Fokofpolisiekar - Ontken Altyd Alles

  17. 17

    Fokofpolisiekar - Prioritiseer

  18. 18

    Fokofpolisiekar - Sielswartgat

  19. 19

    Fokofpolisiekar - Tiny Town

  20. 20

    Fokofpolisiekar - Van Weelde En Rykdom

  21. 21

    Fokofpolisiekar - Vasbeslote Korporasie

  22. 22

    Fokofpolisiekar - Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

  23. 23

    Fokofpolisiekar - Verklaar

  24. 24

    Fokofpolisiekar - Angs Aanval

  25. 25

    Fokofpolisiekar - Bid Vir My

  26. 26

    Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid

  27. 27

    Fokofpolisiekar - Ek Skyn (Heilig)

  28. 28

    Fokofpolisiekar - Heiden Heiland

  29. 29

    Fokofpolisiekar - Kyk Noord

  30. 30

    Fokofpolisiekar - Lugsteuring

  31. 31

    Fokofpolisiekar - Maak Of Braak

  32. 32

    Fokofpolisiekar - My Lys Verskonings

  33. 33

    Fokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie

  34. 34

    Fokofpolisiekar - Sporadies Nomadies

  35. 35

    Fokofpolisiekar - Swanesang

  36. 36

    Fokofpolisiekar - Tevrede?

  37. 37

    Fokofpolisiekar - Tieneraksie Einde

  38. 38

    Fokofpolisiekar - Tonnelvisie

  39. 39

    Fokofpolisiekar - Tussen Die Krake

  40. 40

    Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig

  41. 41

    Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself

Vasbeslote Korporasie

Fokofpolisiekar

Ink internasionaal dink globaal tree op lokaal 'n skaap skree wolf en al die skape glo hom

Die lewe maak sy voordeur toe en los die balkon skuifdeur oop vir jou om by af te spring vir jou om by uit te spring geld is god prys alles prys hom here help ons

Help seker nie daar was niks wat menslik is van ons verwag nie

Met 'n kop vol suur probeer ek voel of iets

Dit daal op my op my onderbewussyn al wat ek voel is siek al wat ek voel is siek geld is god prys alles prys hom here help ons

Vrou huil in geheim soms voor goeie vriendinne besigheid verloop al gaan hoof van departement dood

Ek droom dis al wat deesdae werklik is

'n mens sou hoop dat die geskrywery kan een bring tot dieper insig dieper water stiller grond

Ek vat myself vir 'n doos as ek saam met jou is

Eintlik wil ek net huis toe gaan hierdie mense ken my nie

Playlists relacionadas Ver mais playlists

Momentos

O melhor de 3 artistas combinados